WIE IS ONS
 
VAN DER AVEN
Van Der Aven is ‘n onafhanklike Afrikaanse alternatiewe rock groep. Ons drie Karoolinge lewer, saam as broers, vertonings wat jou sal maak vergeet van jou sorges en uit vollebors laat saam sing.
Sedert ons begin in 2022 het Van Der Aven reeds gehore reg oor die land op hul voete en selfs internasionaal gehore al bekoor.
 
 
 
 
              
 
              
 
              
